Beatra Logo
Beatra
PremiumFunktionen
Support
Beatra Logo
Beatra

Unternehmen

  • Funktionen
  • Über uns
  • Blogs
  • FAQ
  • Dokumentation

Gemeinschaften

  • Beatra-Community
  • Top Server
  • Top Benutzer
  • Top Playlists
  • Top-Songs
  • Top-Künstler
  • Top-Zusammenfassungen

Nützliche Links

  • Eigener Bot
  • Beatra Zusammenfassung
  • Partner
  • Bot-Status
  • Bot-Befehle
  • Premium
  • Karten-Studio
  • Support
  • Bot einladen

Rechtliches

  • Rechtliches
  • Datenschutzrichtlinie
  • Nutzungsbedingungen
  • Kauf- und Rückerstattungsrichtlinie
  • Cookies

© 2026 Beatra. Alle Rechte vorbehalten.

Ein Produkt von Codeshare
Dis Hoe Ons Rol

Dis Hoe Ons Rol

JayDeezer

0Wiedergaben
0mGehört
0%Skip-Rate

Anhören / Vorschau

Auch auf
Deezer

Dis hoe ons rol... whoaaaa

Ek het dit, jy het dit ons is gebore met dit

Ek voel dit, jy hoor dit maak wat ons wil verloor dit

Spring op spring af volg die ritme van jou hart

Die ritme in jou hart...

Dis hoe ons rol, ons glasse bly vol

Almal dink ons knyp die kat in die donker

Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer

Vergeet van more kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol... whoaaaa

Sy weet dit, jy weet dit ons vat die reëls en breek dit

Ons lewe, voel vere vir nou met als tevrede

Spring op, spring af volg die ritme van jou hart

Die ritme in jou hart...

Want dis hoe ons rol, ons glasse bly vol

Almal dink ons knyp die kat in die donker

Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer

Vergeet van more kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol... ons glasse bly vol

Almal dink ons knyp die kat in die donker

Ons lewe net eenkeer begrawe van die hartseer

Vergeet van more kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol... whoaaaa

Dis hoe ons rol...(dis hoe ons rol) (dis hoe ons rol... rol... rol... rol)

Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer

Vergeet van more kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol ons glasse bly vol

Almal dink ons knyp die kat in die donker

Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer

Vergeet van more kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol... whoaaaa

Want dis hoe ons rol

Quelle: LRCLIB

30-Tage-Aktivität

Noch keine ähnlichen Songs

Keine Hörer-Daten

Keine Server-Daten

Keine letzten Wiedergaben

Erstmals gesehen: Aug 13Zuletzt gespielt: Aug 13, 05:32 AMTitellänge: 3:08