Beatra Logo
Beatra
PremiumFunktionen
Support
Beatra Logo
Beatra

Unternehmen

  • Funktionen
  • Über uns
  • Blogs
  • FAQ
  • Dokumentation

Gemeinschaften

  • Beatra-Community
  • Top Server
  • Top Benutzer
  • Top Playlists
  • Top-Songs
  • Top-Künstler
  • Top-Zusammenfassungen

Nützliche Links

  • Eigener Bot
  • Beatra Zusammenfassung
  • Partner
  • Bot-Status
  • Bot-Befehle
  • Premium
  • Karten-Studio
  • Support
  • Bot einladen

Rechtliches

  • Rechtliches
  • Datenschutzrichtlinie
  • Nutzungsbedingungen
  • Kauf- und Rückerstattungsrichtlinie
  • Cookies

© 2026 Beatra. Alle Rechte vorbehalten.

Ein Produkt von Codeshare
Hou Vas Jou Matras

Hou Vas Jou Matras

Robbie WesselsYouTube

0Wiedergaben
0mGehört
0%Skip-Rate

Anhören / Vorschau

Auch auf
Original öffnenYouTubeDeezer

Daar's net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang

Dis die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gang

In kamer 23 het ek gebly

Saam die grootste kakmaker van die kontrei

Hou vas

Jou matras want de Vos is weer los

Hou vas jou matras want de Vos is weer los

Henno de Vos

Bly naby aan Steynsrus

En sy pa en sy ma

Aanvaar hom soos hy is

Naby die badkamer aan die einde van die gang

Hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem hom 'n brandslang

Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur

En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer

Hou vas

Jou matras want de Vos is weer los

Hou vas jou matras want de Vos is weer los

Henno de Vos

Bly naby aan Steynsrus

En sy pa en sy ma

Aanvaar hom soos hy is

Ou De Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier

Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier

Maar voor jy daaraan eet, hier lê die geheim

Laat hy eers daaraan proe dan wen jy dalk sy game

Hou vas

Jou matras want de Vos is weer los

Hou vas jou matras want de Vos is weer los

Henno de Vos

Bly naby aan Steynsrus

En sy pa en sy ma

Aanvaar hom soos hy is

Henno de Vos

Bly naby aan Steynsrus

En sy pa en sy ma

Aanvaar hom, aavaaar hom soos hy is

Quelle: LRCLIB

30-Tage-Aktivität

Noch keine ähnlichen Songs

Keine Hörer-Daten

Keine Server-Daten

Keine letzten Wiedergaben

Erstmals gesehen: Jul 27Zuletzt gespielt: Jul 27, 09:57 PMTitellänge: 2:21