Beatra Logo
Beatra
PremiumFunktionen
Support
Beatra Logo
Beatra

Unternehmen

  • Funktionen
  • Über uns
  • Blogs
  • FAQ
  • Dokumentation

Gemeinschaften

  • Beatra-Community
  • Top Server
  • Top Benutzer
  • Top Playlists
  • Top-Songs
  • Top-Künstler
  • Top-Zusammenfassungen

Nützliche Links

  • Eigener Bot
  • Beatra Zusammenfassung
  • Partner
  • Bot-Status
  • Bot-Befehle
  • Premium
  • Karten-Studio
  • Support
  • Bot einladen

Rechtliches

  • Rechtliches
  • Datenschutzrichtlinie
  • Nutzungsbedingungen
  • Kauf- und Rückerstattungsrichtlinie
  • Cookies

© 2026 Beatra. Alle Rechte vorbehalten.

Ein Produkt von Codeshare
Namibsroos

Namibsroos

Theuns JordaanYouTube

0Wiedergaben
0mGehört
0%Skip-Rate

Anhören / Vorschau

Auch auf
Original öffnenYouTubeDeezer

Jy was ysig in die koue, jou hande in jou hoed, jou jas tot bo geknoop

Jou glimlag soet, in die eggo van jou wegstap

Die woorde van jou groet lê beloftes van jou omdraai

En na my soek

Bring vir my 'n Namibsroos, bring haar na my toe

Tafelberg die roep my oral waar ek gaan

As jy eendag op 'n reëndag op 'n grou en eensaam Sondag voor my deur kom wag

Sou ek jou eensklaps wegvat deur die lug of met die langpad na 'n somer visioen

Waar ek jou soen

Bring vir my 'n Namibsroos, bring haar na my toe

Tafelberg die roep my reguit na jou toe

As jy eendag weer wil praat die geheime in jou loslaat vir my jou boodskap bring

Sou ek dit sing

En jy vra my oor ons môre sal ons gister weer kan terug kry soos misreën in die oggend

Kleef jy aan my

Bring vir my 'n Namibsroos, bring haar na my toe

Tafelberg die roep my oral waar ek gaan

In die beelde wat my bybly, in drome staan jy voor my, in die oestyd van die liefde

Waar ek jou kry

In die myle wat verby gly, deur die ure wat ons saam kry in 'n zonneblom seisoen

Is ons versoen

Bring vir my 'n Namibsroos, bring haar na my toe

Tafelberg die roep my reguit na jou toe

Stuur vir my 'n bottelbrief jou hart se serenade, die branders sal dit bring

In die warm van jou woorde fontein van my gemoed

Sou jy dit als verstaan

As ek nader gaan

En sou jy by my staan in glimlag en in traan, sou jy by my staan

Bring vir my 'n Namibsroos, bring haar na my toe

Tafelberg die roep my reguit na jou toe

Bring vir my 'n Namibsroos, bring haar na my toe

Tafelberg die roep my na zonnebloem seisoen

Quelle: LRCLIB

30-Tage-Aktivität

By Jou

By Jou

Theuns Jordaan

Sal Jy Bly (Live)

Sal Jy Bly (Live)

Theuns Jordaan

Lenteblomme

Lenteblomme

Bok Van Blerk

Asseblief My Lief

Asseblief My Lief

Robbie Wessels

Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)

Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)

Jack Parow

Hemel Op Tafelberg

Hemel Op Tafelberg

Kurt Darren

Ruby

Ruby

Jan Blohm

Hande

Hande

Karlien Van Jaarsveld

Hokaai Stoppie Lorrie

Hokaai Stoppie Lorrie

Ray Dylan

Grassade In Die Wind

Grassade In Die Wind

Dozi

Keine Hörer-Daten

Keine Server-Daten

Keine letzten Wiedergaben

Erstmals gesehen: Jul 17Zuletzt gespielt: Jul 17, 05:46 AMTitellänge: 4:52