Beatra Logo
Beatra
プレミアム機能
サポート
Beatra Logo
Beatra

会社

  • 機能
  • 概要
  • ブログ
  • FAQ
  • ドキュメント

コミュニティ

  • Beatraコミュニティ
  • トップサーバー
  • トップユーザー
  • トッププレイリスト
  • トップソング
  • トップアーティスト
  • トップサマリー

便利なリンク

  • 専用ボット
  • Beatra サマリー
  • パートナー
  • ボットステータス
  • ボットコマンド
  • プレミアム
  • カードスタジオ
  • サポート
  • ボットを招待

法的事項

  • 法的事項
  • プライバシーポリシー
  • 利用規約
  • 購入および返金ポリシー
  • クッキー

© 2026 Beatra. 全著作権所有。

Codeshareの製品
By Jou

By Jou

Theuns JordaanYouTube

0再生数
0m視聴済み
0%スキップ率

再生 / プレビュー

ほかのサービスでも
元のページを開くYouTubeDeezerQobuz

Ek dink vanaand

Aan elke oomblik saam met jou wat ek aan vashou

En hoe die wêreld sonder jou vir my te leeg raak

Jy's al wat sin maak

Dit die moeite werd maak

So bly vanaand

Tot die ritme van jou hart en myne saam praat

Tot jou spore in die sand met myne een raak

Ons drome vol raak

Dis al wat saak maak

By jou, by jou

Is my weet en my waarheid

Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou

By jou, by jou

Is die plek waar ek rus kry

Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my

So jy moet weet

Teen die einde van die dag sal ek nog daar wees

En as die tye moeilik raak vir jou 'n rots wees

Jou weg kruip plek wees

Dit als vir jou wees

By jou, by jou

Is my weet en my waarheid

Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou

By jou, by jou

Is die plek waar ek rus kry

Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my

Ek sal jou veilige vesting wees

Elke dag vir jou 'n skuil plek wees

By jou, by jou

Is my weet en my waarheid

Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou

By jou, by jou

Is die plek waar ek rus kry

Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my

Niemand anders as net jy sal in als kan genoeg wees vir my

出典: LRCLIB

30日間のアクティビティ

類似曲はまだありません

リスナーデータなし

サーバーデータなし

最近の再生なし

初回確認: Jul 27最終再生: Jul 27, 09:57 PMトラック長: 3:32