Beatra Logo
Beatra
プレミアム機能
サポート
Beatra Logo
Beatra

会社

  • 機能
  • 概要
  • ブログ
  • FAQ
  • ドキュメント

コミュニティ

  • Beatraコミュニティ
  • トップサーバー
  • トップユーザー
  • トッププレイリスト
  • トップソング
  • トップアーティスト
  • トップサマリー

便利なリンク

  • 専用ボット
  • Beatra サマリー
  • パートナー
  • ボットステータス
  • ボットコマンド
  • プレミアム
  • カードスタジオ
  • サポート
  • ボットを招待

法的事項

  • 法的事項
  • プライバシーポリシー
  • 利用規約
  • 購入および返金ポリシー
  • クッキー

© 2026 Beatra. 全著作権所有。

Codeshareの製品
Asseblief My Lief

Asseblief My Lief

Robbie WesselsYouTube

0再生数
0m視聴済み
0%スキップ率

再生 / プレビュー

ほかのサービスでも
元のページを開くYouTubeDeezer

Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer.

Gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur.

Hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur.

Want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer.

Dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel.

Hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel.

As sy die storie moet hoor by haar beste pel.

Is dit verby met Hannes Nel.

Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie.

Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.

Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie.

Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie.

Asseblief!, My lief.

Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop.

Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop.

Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop, van 'n spietkop, wat toevallig langs hom in die pad stop.

Ou Spanner het vir jare in die tronk gebly.

Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei.

Toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry, word hy deur n vragmotor raakgery.

Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie.

Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.

Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie.

Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie.

Asseblief!, My lief.

Die storm het bedaar twee maande later.

Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water

In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater en sy girlfriend, word by die dag kwater.

Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie.

Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.

Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie.

Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie.

Asseblief!, My lief.

Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie.

Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.

Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie.

Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie.

Asseblief!, My lief.

出典: LRCLIB

30日間のアクティビティ

類似曲はまだありません

リスナーデータなし

サーバーデータなし

最近の再生なし

初回確認: Aug 9最終再生: Aug 9, 05:39 AMトラック長: 2:39