Beatra Logo
Beatra
プレミアム機能
サポート
Beatra Logo
Beatra

会社

  • 機能
  • 概要
  • ブログ
  • FAQ
  • ドキュメント

コミュニティ

  • Beatraコミュニティ
  • トップサーバー
  • トップユーザー
  • トッププレイリスト
  • トップソング
  • トップアーティスト
  • トップサマリー

便利なリンク

  • 専用ボット
  • Beatra サマリー
  • パートナー
  • ボットステータス
  • ボットコマンド
  • プレミアム
  • カードスタジオ
  • サポート
  • ボットを招待

法的事項

  • 法的事項
  • プライバシーポリシー
  • 利用規約
  • 購入および返金ポリシー
  • クッキー

© 2026 Beatra. 全著作権所有。

Codeshareの製品
Klein Tambotieboom (Bonus Track)

Klein Tambotieboom (Bonus Track)

Die Heuwels FantastiesYouTube

0再生数
0m視聴済み
0%スキップ率
Styles:alternativeindie popindie rock

再生 / プレビュー

ほかのサービスでも
元のページを開くYouTubeDeezer

[Koor]

As die donker my kom haal

En die Here my nie soek nie

As die osoonlaag vergaan

En in 'n kandelaar van sterre val

Begrawe my hart op Klein Tambotieboom

En strooi my as oor die Bosveld horison

[Vers 1]

Jy het nie 'n graad nie

En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie

Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar

En die verte in van 'n krans af te staar

[Pre-Koor]

Die gelukkigste wat ek ooit was

Op die naat van my rug in die natuurreservaat

Die wind sing my naam

En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag

[Koor]

As die donker my kom haal

En die Here my nie soek nie

As die osoonlaag vergaan

En in 'n kandelaar van sterre val

Begrawe my hart op Klein Tambotieboom

En strooi my as oor die Bosveld horison

[Vers 2]

Geïsoleer in donderweer

Ver van die wolkekrabbers

Net die atmosfeer wat aan ons kleef

En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek

Jy weet ek het nie, jy weet ek het nie

Ek het nie 'n agenda nie

[Pre-Koor]

Die gelukkigste wat ek ooit was

Op die naat van my rug in die natuurreservaat

Die wind sing my naam

En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag

[Koor]

As die donker my kom haal

En die Here my nie soek nie

As die osoonlaag vergaan

En in 'n kandelaar van sterre val

Begrawe my hart op Klein Tambotieboom

En strooi my as oor die Bosveld horison

En strooi my as oor die Bosveld horison

出典: Genius

30日間のアクティビティ

類似曲はまだありません

リスナーデータなし

サーバーデータなし

最近の再生なし

初回確認: Jul 17最終再生: Aug 9, 05:38 AMトラック長: 4:10