Beatra Logo
Beatra
プレミアム機能
サポート
Beatra Logo
Beatra

会社

  • 機能
  • 概要
  • ブログ
  • FAQ
  • ドキュメント

コミュニティ

  • Beatraコミュニティ
  • トップサーバー
  • トップユーザー
  • トッププレイリスト
  • トップソング
  • トップアーティスト
  • トップサマリー

便利なリンク

  • 専用ボット
  • Beatra サマリー
  • パートナー
  • ボットステータス
  • ボットコマンド
  • プレミアム
  • カードスタジオ
  • サポート
  • ボットを招待

法的事項

  • 法的事項
  • プライバシーポリシー
  • 利用規約
  • 購入および返金ポリシー
  • クッキー

© 2026 Beatra. 全著作権所有。

Codeshareの製品
Noorderlig

Noorderlig

Die Heuwels FantastiesYouTube

0再生数
0m視聴済み
0%スキップ率

再生 / プレビュー

ほかのサービスでも
元のページを開くYouTubeDeezer

Die hordes staar vanuit die agtergrond

Die maagd is wys

Sy waarsku hom

Ek het die nag onder die noorderlig ingedrink

Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink

Al wat ek soek is my horison

Sal ons moet wag vir die wederkoms

Sukkel sukkel deur waar ek is

En wat ek wil wees

Die meester het my leviete vir my voorgelees

Ek tel my dae want ek weet

Hulle gaan nog nodig kom

Ek tel my dae

Ek het die nag onder die noorderlig ingedrink

Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink

Al wat ek soek is my horison

Sal ons moet wag vir die wederkoms

En wat dan van al ons eiendom

Sal ons moet wag vir die wederkoms

Vir die wederkoms

出典: LRCLIB

30日間のアクティビティ

類似曲はまだありません

リスナーデータなし

サーバーデータなし

最近の再生なし

初回確認: Aug 9最終再生: Aug 9, 05:40 AMトラック長: 3:41