Beatra Logo
Beatra
プレミアム機能
サポート
Beatra Logo
Beatra

会社

  • 機能
  • 概要
  • ブログ
  • FAQ
  • ドキュメント

コミュニティ

  • Beatraコミュニティ
  • トップサーバー
  • トップユーザー
  • トッププレイリスト
  • トップソング
  • トップアーティスト
  • トップサマリー

便利なリンク

  • 専用ボット
  • Beatra サマリー
  • パートナー
  • ボットステータス
  • ボットコマンド
  • プレミアム
  • カードスタジオ
  • サポート
  • ボットを招待

法的事項

  • 法的事項
  • プライバシーポリシー
  • 利用規約
  • 購入および返金ポリシー
  • クッキー

© 2026 Beatra. 全著作権所有。

Codeshareの製品
Ruby

Ruby

Jan BlohmYouTube

0再生数
0m視聴済み
0%スキップ率

再生 / プレビュー

ほかのサービスでも
元のページを開くYouTubeDeezer

Ruby sit nader trek terug die gordyne

Gooi my verlosing met jou sakkie

Medisyne

Gooi jou asem oor die kers

En trek toe die komberse

Die nag het oud geword

En hier, hier kom die son

Ja hier, hier kom die son

Ons het gebid vir rëen tussen

Vier en nege, ek en jy

Onder 'n wereld buite die deur

O saggies is jou asem

Frangipani en blare

Jy is my ondergrond

En hier, hier kom die son

En hier, hier kom die son

Lê, lê my neer

O baby lê, lê my neer

Se mover en rower en

Die rook trek in kringe

Hoor jy die stem en hoor jy

Die gesange

O ek voel jou hitte en ek

Voel jou hart

Klop saam met my hart

En hier, hier kom die son

En hier, hier kom die son

Lê, lê my neer

O baby lê, lê my neer

Daar is 'n tyd vir lyding

O ek voel heilig nou

Daar is 'n tyd vir bevryding

Baby ek voel veilig nou

Daar is 'n tyd vir genesing

Ek voel heilig nou

Belowe jy

Jy preach die gospel volgens

Elvis en Johnny Walker

Bring daai verlossing vir my

Want daars teer in my longe

Vuur in my are

Ek voel heilig hier

Lê, lê my neer

O baby lê, lê my neer

Oh baby, lê, lê my neer

O baby lê, lê my neer

出典: LRCLIB

30日間のアクティビティ

類似曲はまだありません

リスナーデータなし

サーバーデータなし

最近の再生なし

初回確認: Aug 9最終再生: Aug 9, 05:39 AMトラック長: 5:33