Beatra Logo
Beatra
プレミアム機能
サポート
Beatra Logo
Beatra

会社

  • 機能
  • 概要
  • ブログ
  • FAQ
  • ドキュメント

コミュニティ

  • Beatraコミュニティ
  • トップサーバー
  • トップユーザー
  • トッププレイリスト
  • トップソング
  • トップアーティスト
  • トップサマリー

便利なリンク

  • 専用ボット
  • Beatra サマリー
  • パートナー
  • ボットステータス
  • ボットコマンド
  • プレミアム
  • カードスタジオ
  • サポート
  • ボットを招待

法的事項

  • 法的事項
  • プライバシーポリシー
  • 利用規約
  • 購入および返金ポリシー
  • クッキー

© 2026 Beatra. 全著作権所有。

Codeshareの製品
Platteland

Platteland

Bok Van BlerkYouTube

0再生数
0m視聴済み
0%スキップ率

再生 / プレビュー

ほかのサービスでも
元のページを開くYouTubeDeezer

Hierdie grond, hierdie stof, wat ek hou in my hand.

Hierdie bloed, hierdie been van my mense, my land.

Hierdie stuk van my hart van my pa geërf.

Vir dit sal ek lewe, vir dit sal ek sterf.

Platteland, O menseland, geskep vir my uit God se hand.

Platteland, O traneland, gebou uit klip verval tot sand.

Hierdie woorde van haat wat ek hoor op die wind.

Hierdie mense wat sê dat my mense is blind.

Maar as jy kyk, as jy kyk, kyk wat staan daar.

Kyk waar's die klippe van bouers bewaar.

Platteland, O menseland, geskep vir my uit God se hand.

Platteland, O traneland, gebou uit klip verval tot sand.

En wat bly, bly daaroor? Hoekom veg ons oor grond?

En wat is, is 'n mens? Dinamiet met 'n lont.

Wat moet ek sê sodat almal verstaan?

Dis hier waar ek lewe, dis hier waar ek staan.

Platteland, O menseland, geskep vir my uit God se hand.

Platteland, O traneland, gebou uit klip verval tot sand.

Die wêreld draai en die tyd vergaan.

En eintlik bloei ons almal saam.

Platteland, O sieleland, ek hoor jou roep, jy roep na my.

My hart se land, beloofteland, ek staan geboei maar ek is vry.

出典: LRCLIB

30日間のアクティビティ

Die Ou Klipkerk Gebou

Die Ou Klipkerk Gebou

Bok Van Blerk

'N Goeie Man

'N Goeie Man

Bok Van Blerk

Katedraal

Katedraal

Coenie De Villiers

Fight for Love

Fight for Love

Bles Bridges

Sweet Caroline

Sweet Caroline

Steve Hofmeyr

Suspicious Minds

Suspicious Minds

Steve Hofmeyr

Help Me Make It Through the Night

Help Me Make It Through the Night

Bobby Angel

Pille Vir Kersfees

Pille Vir Kersfees

Die Heuwels Fantasties

Leja

Leja

Die Heuwels Fantasties

I Am The Eagle, You Are The Wind

I Am The Eagle, You Are The Wind

Bles Bridges

Alleen Leen Leen

Alleen Leen Leen

Kurt Darren

Green Eyed Angel

Green Eyed Angel

Bobby Angel

リスナーデータなし

サーバーデータなし

最近の再生なし

初回確認: Jul 8最終再生: Jul 8, 07:51 PMトラック長: 3:13