Beatra Logo
Beatra
PremiumFunksjoner
Support
Beatra Logo
Beatra

Selskap

  • Funksjoner
  • Om
  • Blogger
  • FAQ
  • Dokumentasjon

Fellesskap

  • Beatra Fellesskap
  • Topp Servere
  • Toppbrukere
  • Topp Spillelister
  • Toppsanger
  • Topp Artister
  • Topp Sammendrag

Nyttige Lenker

  • Egen bot
  • Beatra Sammendrag
  • Partnere
  • Bot-status
  • Bot-kommandoer
  • Premium
  • Kortstudio
  • Support
  • Inviter Bot

Juridisk

  • Juridisk
  • Personvernerklæring
  • Vilkår for bruk
  • Kjøps- og refusjonspolicy
  • Informasjonskapsler

© 2026 Beatra. Alle rettigheter reservert.

Et produkt fra Codeshare
Hokaai Stoppie Lorrie

Hokaai Stoppie Lorrie

Ray DylanDeezer

0Avspillinger
0mLyttet
0%Hopprate
Styles:pop

Lytt / Forhåndsvisning

Også på
Deezer

Gisteraand se party is oor en uit

Die son begin oor die berge kruip

En die wielie draai

Ja die wielie draai

Vanaand begin ons weer van voor

Ons hou aan soek ja oor en oor

En my hart is vol (En my hart is vol)

Ja my hart is vol (Ja my hart is vol)

Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry

Gaan die voëltjies vanaand weer koring sny?

Hokaai stop die lorrie

Dis hier waar ek vanaand wil bly

Hokaai stop die lorrie

Vanaand is dit net ek en jy

Hokaai stop die lorrie

Bring al jou pelle saam

Hokaai stop die lorrie

Ons gaan dans dat die stof so staan

Bokka lyk so mooi vanaand

Daar's daai girl van gisteraand

En my hart is vol

Ja my hart is vol

Dit gaan hier wees waar ek jou gaan kry (Gaan kry)

Vanaand gaan ons twee koring sny

Hokaai stop die lorrie

Dis hier waar ek vanaand wil bly

Hokaai stop die lorrie

Vanaand is dit net ek en jy

Hokaai stop die lorrie (Hokaai stop die lorrie)

Bring al jou pelle saam (Bring al jou pelle saam)

Hokaai stop die lorrie

Ons gaan dans dat die stof so staan

Hokaai stop die lorrie

Dis hier waar ek vanaand wil bly

Hokaai stop die lorrie

Vanaand is dit net ek en jy

Hokaai stop die lorrie

Dis hier waar ek vanaand wil bly

Hokaai stop die lorrie

Vanaand is dit net ek en jy en jy en jy

Hokaai stoppie lorrie

Bring al jou pelle saam (Bring al jou pelle saam)

Hokaai stop die lorrie

Ons gaan dans dat die stof so staan

Bokka stop die lorrie

Kilde: LRCLIB

30-dagers aktivitet

Sal Jy Bly (Live)

Sal Jy Bly (Live)

Theuns Jordaan

Rock Daai Lyfie

Rock Daai Lyfie

Nicholis Louw

Dis Verby

Dis Verby

Ray Dylan

Asseblief My Lief

Asseblief My Lief

Robbie Wessels

Baby Tjoklits

Baby Tjoklits

Gerhard Steyn

Tyd Om Te Trek

Tyd Om Te Trek

Bok Van Blerk

Jessica

Jessica

Ray Dylan

Hande

Hande

Karlien Van Jaarsveld

By Jou

By Jou

Theuns Jordaan

Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)

Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)

Jack Parow

Ingen lytterdata

Ingen serverdata

Ingen nylige avspillinger

Første gang sett: Jul 17Sist spilt: Aug 8, 07:06 PMSporlengde: 3:16