Beatra Logo
Beatra
PremiumFunktioner
Support
Beatra Logo
Beatra

Virksomhed

  • Funktioner
  • Om
  • Blogs
  • FAQ
  • Dokumentation

Fællesskaber

  • Beatra Fællesskab
  • Top Servere
  • Topbrugere
  • Top Playlister
  • Topsange
  • Top Kunstnere
  • Top Opsummeringer

Nyttige Links

  • Egen bot
  • Beatra Opsummering
  • Partnere
  • Bot-status
  • Bot Kommandoer
  • Premium
  • Kortstudio
  • Support
  • Inviter Bot

Juridisk

  • Juridisk
  • Privatlivspolitik
  • Servicevilkår
  • Købs- og refusionspolitik
  • Cookies

© 2026 Beatra. Alle rettigheder forbeholdes.

Et produkt fra Codeshare
Hoor Hoe Raas Die Stilte

Hoor Hoe Raas Die Stilte

Karlien Van JaarsveldYouTube

0Afspilninger
0mLyttet
0%Hopprate

Lyt / Forhåndsvisning

Også på
Åbn originalenYouTubeDeezer

Bly net stil,

Hou jou mond vir ewig toe,

Word gesê maar wys my hoe

Mens net stilbly met als om ons verkeerd,

Bly ek stil hou geheime teen my wil,

As ek alles sou onthul

Sal ek vry wees en die vrese in my stil.

Ek wil dit skree,

Wil dit skree wil dit aanhou skree,

Ek wil dit gil,

Wil dit gil ja die hele spul,

Hoor hoe raas die stilte,

Hoor hoe raas die stilte,

Ek wil dit skree,

Wil dit skree wil dit aanhou skree,

Ek wil dit gil,

Wil dit gil maak dit geen verskil

Hoor hoe raas die stilte,

Hoor hoe raas die stilte

Vasgekeer

Raak die stilte in my seer

Wat ek meer as ooit verleer,

Is die waarheid

Van wat in my gebeur,

Hoeveel keer sal ek glo

Dat jy berou

En vir 'n laaste keer vashou

Aan beloftes wat ek lank nie meer vertrou.

Ek wil dit skree,

Wil dit skree wil dit aanhou skree,

Ek wil dit gil,

Wil dit gil ja die hele spul,

Hoor hoe raas die stilte,

Hoor hoe raas die stilte,

Ek wil dit skree,

Wil dit skree

Wil dit aanhou skree,

Ek wil dit gil,

Wil dit gil maak dit geen verskil

Hoor hoe raas die stilte,

Hoor hoe raas die stilte

As ek sou skree

Sal jy my hoor,

As ek sou sê

Sal ek vrede hê,

As ek sou skree s

Al jy my hoor,

As ek sou sê

Sou ek vrede hê

Ek wil dit skree,

Wil dit skree wil dit aanhou skree,

Ek wil dit gil,

Wil dit gil ja die hele spul,

Hoor hoe raas die stilte,

Hoor hoe raas die stilte,

Ek wil dit skree,

Wil dit skree wil dit aanhou skree,

Ek wil dit gil,

Wil dit gil maak dit geen verskil

Hoor hoe raas die stilte,

Hoor hoe raas die stilte

Kilde: LRCLIB

30-dages aktivitet

Hande

Hande

Karlien Van Jaarsveld

Jessica

Jessica

Ray Dylan

Kaptein

Kaptein

Kurt Darren

Baby Tjoklits

Baby Tjoklits

Gerhard Steyn

Hou Vas Jou Matras

Hou Vas Jou Matras

Robbie Wessels

Sal Jy Bly (Live)

Sal Jy Bly (Live)

Theuns Jordaan

Rock Daai Lyfie

Rock Daai Lyfie

Nicholis Louw

Hokaai Stoppie Lorrie

Hokaai Stoppie Lorrie

Ray Dylan

Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)

Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)

Jack Parow

Ruby

Ruby

Jan Blohm

Ingen lytterdata

Ingen serverdata

Ingen nylige afspilninger

Første gang set: Jul 17Sidst afspillet: Jul 17, 05:47 AMSporets varighed: 3:13