Beatra Logo
Beatra
PremiumFunktioner
Support
Beatra Logo
Beatra

Virksomhed

  • Funktioner
  • Om
  • Blogs
  • FAQ
  • Dokumentation

Fællesskaber

  • Beatra Fællesskab
  • Top Servere
  • Topbrugere
  • Top Playlister
  • Topsange
  • Top Kunstnere
  • Top Opsummeringer

Nyttige Links

  • Egen bot
  • Beatra Opsummering
  • Partnere
  • Bot-status
  • Bot Kommandoer
  • Premium
  • Kortstudio
  • Support
  • Inviter Bot

Juridisk

  • Juridisk
  • Privatlivspolitik
  • Servicevilkår
  • Købs- og refusionspolitik
  • Cookies

© 2026 Beatra. Alle rettigheder forbeholdes.

Et produkt fra Codeshare
Leja

Leja

Die Heuwels FantastiesYouTube

0Afspilninger
0mLyttet
0%Hopprate

Lyt / Forhåndsvisning

Også på
Åbn originalenYouTubeDeezer

Leja, ek weet nie meer of ek jou hieruit

Gaan kan sien nie

Sal ek ooit genoeg geld kan verdien

Die nag is koud

In die winter

In die winter

Toe ek jou

Gesien het vir die eerste keer

Leja, ek kan nie meer

Onthou hoe dit gevoel het nie

Die paaie bly nat

In die winter

In jou ma se oë, ons was tieners, ons kon glo

In die dinge daarbo

In jou ma se oë, wou ek sien en wou ek glo

Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie

Ek kan nie eers meer byhou nie

Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome

Op die gras, op die gras

Leja, is hoe dit was

Soos dit was, soos dit was

Dan sal ons kan, Leja

Maar jy's nou net die pen op 'n servet

Wat ek alweer, alweer

Iewers moes vergeet het

Die onoorspronklikheid

Nes afgeleide selfverwyt

Het ek myself hier uit

Uit hierdie storie uitgeskryf

In jou ma se oë, ons was tieners, ons kon glo

In die dinge daarbo

In jou ma se oë, wou ek sien en wou ek glo

Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie

Ek kan nie eers meer byhou nie

Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome

Op die gras, op die gras

Leja, is hoe dit was (Want tye het verander)

Soos dit was, soos dit was (En ons raak nie jonger nie)

Dan sal ons kan, Leja (Ek kan nie eers meer byhou nie)

Leja, is hoe dit was (Leja, Leja)

Soos dit was, soos dit was (Leja, Leja)

Dan sal ons kan, Leja (Leja, Leja)

Kilde: LRCLIB

30-dages aktivitet

Ingen lignende sange endnu

Ingen lytterdata

Ingen serverdata

Ingen nylige afspilninger

Første gang set: Aug 9Sidst afspillet: Aug 9, 05:40 AMSporets varighed: 4:36