Beatra Logo
Beatra
PremiumFunciones
Soporte
Beatra Logo
Beatra

Compañía

  • Funciones
  • Acerca de
  • Blogs
  • FAQ
  • Documentación

Comunidades

  • Comunidad Beatra
  • Servidores Top
  • Mejores Usuarios
  • Listas de Reproducción Top
  • Mejores Canciones
  • Artistas Top
  • Mejores Resúmenes

Enlaces Útiles

  • Bot propio
  • Resumen de Beatra
  • Socios
  • Estado del Bot
  • Comandos del Bot
  • Premium
  • Estudio de Tarjetas
  • Soporte
  • Invitar Bot

Legal

  • Legal
  • Política de Privacidad
  • Términos de Servicio
  • Política de compra y reembolso
  • Cookies

© 2026 Beatra. Todos los derechos reservados.

Un producto de Codeshare
Oorlewing 101

Oorlewing 101

Die Heuwels FantastiesYouTube

0Reproducciones
0mEscuchado
0%Tasa de omisión

Escuchar / Vista previa

También en
Abrir originalYouTubeDeezer

Hang, hang aan die hemel

En skop om dig grond

Maar hier, hier rond is daar

Niks meer oor vir ons nie

Middelmatigheid

Ons voorland en ons vrees

Jy sal moet vashou

En leer om dit te ignoreer

Ons veg om oorlewing

Ons bewys ons bestaan

In 'n tweeslaapkamerwoonstel

Waar jy sukkel om te slaap

Ons kaste is leeg en

Ons traankliere soveel leër

Ons laaste spandeer

Om die vaal dae in te kleur

Ek wag geduldig vir die dag

Die dag breek dig oor 'n jong gesig

Die sonstrale breek deur blou lug en blare

As ek dit net met oortuiging kan doen

Onder die wilgerboom kom ek vermom

Saggies in jou oordrom

Gesê ek sou jou vir altyd kon vashou

Gesê jy sou my kon vertrou

Ons veg om oorlewing

Ons bewys ons bestaan

In 'n tweeslaapkamerwoonstel

Waar jy sukkel om te slaap

Ons kaste is leeg en

Ons traankliere soveel leër

Ons laaste spandeer

Om die vaal dae in te kleur

Wag vir my daar by die brug

Ons kan hier uitkom as ons wil

Ons moet net wil

In hierdie verniet

Vibracrete, verbruikersvriendelike paniek

Hiperventileer ons

Masturbeer die dae ons

Afhanklikes van wat ons is

Matigheid voor oë

Stadig oor die klippe

Hou die blink kant bo

Ons veg om oorlewing

Ons bewys ons bestaan

In 'n tweeslaapkamerwoonstel

Waar jy sukkel om te slaap

Ons kaste is leeg en

Ons traankliere soveel leër

Ons laaste spandeer

Om die vaal dae in te kleur

Fuente: LRCLIB

Actividad

Aún no hay canciones similares

Sin datos de oyentes

Sin datos de servidor

Sin reproducciones recientes

Visto por primera vez: Aug 9Última reproducción: Aug 9, 05:38 AMDuración de la pista: 3:26