Beatra Logo
Beatra
प्रीमियमसुविधाएं
समर्थन
Beatra Logo
Beatra

कंपनी

  • सुविधाएं
  • के बारे में
  • ब्लॉग
  • FAQ
  • दस्तावेज़ीकरण

समुदाय

  • Beatra समुदाय
  • शीर्ष सर्वर
  • शीर्ष उपयोगकर्ता
  • शीर्ष प्लेलिस्ट
  • टॉप गाने
  • शीर्ष कलाकार
  • टॉप सारांश

उपयोगी लिंक

  • अपना बॉट
  • Beatra सारांश
  • पार्टनर
  • बॉट स्थिति
  • बॉट कमांड्स
  • प्रीमियम
  • कार्ड स्टूडियो
  • समर्थन
  • बॉट आमंत्रित करें

कानूनी

  • कानूनी
  • गोपनीयता नीति
  • सेवा की शर्तें
  • खरीद और धनवापसी नीति
  • कुकीज़

© 2026 Beatra. सर्वाधिकार सुरक्षित।

Codeshare का एक प्रोडक्ट
Reën (Akoesties)

Reën (Akoesties)

Adam TasYouTube

0बार बजाया
0mसुना गया
0%छोड़ने की दर

सुनें / पूर्वावलोकन

इन पर भी
मूल खोलेंYouTubeDeezer

Versteek die drome van jou hart

In die skadus van 'n kremetart

En 'n hopie soet sag wolke teen die blou.

En ek stuur vir jou die donderweer

Op 'n visarend se rug meneer

En ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou

En ek leen vir jou 'n sondaars gebede

Van soggens vir hoop en saans vir vrede

En ek worstel met die engel

In die nag se swartste uur

Vra Jesus vir genade

En dat hy vir jou die reen stuur

Mag die saad wat jy met jou mond plant

Tot by God se ore rank,

Weergalm tot die hemel se plafon

Laat die vonkel in jou oë jou lei

Na 'n karnival waar liggies skyn

En al die hapiness jou daar verstom

Laat jou dagbreek sonder kommer kom

Geel soos God se sonneblom

En die sonlig sagkens op jou skouers rus

Miskien is ek die laaste een

WatGod sal vra om jou te seën

Maar die woorde is 'n bloedsbelydenis

स्रोत: LRCLIB

30 दिन की गतिविधि

अभी तक कोई समान गाना नहीं

कोई श्रोता डेटा नहीं

कोई सर्वर डेटा नहीं

हाल की कोई बजाई नहीं

पहली बार देखा: Aug 9आखिरी बार बजाया: Aug 9, 05:40 AMट्रैक की लंबाई: 2:33