Beatra Logo
Beatra
PremiumFitur
Dukungan
Beatra Logo
Beatra

Perusahaan

  • Fitur
  • Tentang
  • Blog
  • FAQ
  • Dokumentasi

Komunitas

  • Komunitas Beatra
  • Server Teratas
  • Pengguna Teratas
  • Daftar Putar Teratas
  • Lagu Teratas
  • Artis Teratas
  • Ringkasan Teratas

Tautan Berguna

  • Bot Khusus
  • Ringkasan Beatra
  • Mitra
  • Status Bot
  • Perintah Bot
  • Premium
  • Studio Kartu
  • Dukungan
  • Undang Bot

Hukum

  • Hukum
  • Kebijakan Privasi
  • Ketentuan Layanan
  • Kebijakan Pembelian dan Pengembalian Dana
  • Cookie

© 2026 Beatra. Hak cipta dilindungi undang-undang.

Produk dari Codeshare
Neem My Op Vlerke (SENSASIE Remix)

Neem My Op Vlerke (SENSASIE Remix)

Anneli Van RooyenYouTube

0Putar
0mDidengarkan
0%Tingkat lewati

Dengarkan / Pratinjau

Juga di
Buka sumber asliYouTubeDeezer

Jy sien die wêreld deur kinders se oë

Hoef nie aan ander se twyfels te glo

Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan

Jy is die laggende boog wat bly swewe

Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe

Op trappe van lig loop jy sag

Jou asem 'n wolk

Stil soos die nag

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy

Op duisend reënboë dans net soos jy

Neem my op vlerke Engel laat my verstaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Vanuit die poorte van jou wol kastele

Kom jy en waak oor die mense se treë

Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd

Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge

Voel jy die lus vir vandag en vir more?

Jy is 'n kneg van die lewe van strewe en rus

Net soos jy is

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy

Op duisend reënboë dans net soos jy

Neem my op vlerke Engel laat my verstaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Is ek alleen?

Dan hoef ek net te vra

En jy sal kom

Jou vreugdesboodskap dra

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy

Op duisend reënboë dans net soos jy

Neem my op vlerke Engel laat my verstaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Sumber: LRCLIB

Aktivitas 30 hari

Belum ada lagu serupa

Tidak ada data pendengar

Tidak ada data server

Tidak ada pemutaran terbaru

Pertama kali terlihat: Aug 9Terakhir diputar: Aug 9, 05:39 AMDurasi trek: 3:23