Beatra Logo
Beatra
PremiumFunksjoner
Support
Beatra Logo
Beatra

Selskap

  • Funksjoner
  • Om
  • Blogger
  • FAQ
  • Dokumentasjon

Fellesskap

  • Beatra Fellesskap
  • Topp Servere
  • Toppbrukere
  • Topp Spillelister
  • Toppsanger
  • Topp Artister
  • Topp Sammendrag

Nyttige Lenker

  • Egen bot
  • Beatra Sammendrag
  • Partnere
  • Bot-status
  • Bot-kommandoer
  • Premium
  • Kortstudio
  • Support
  • Inviter Bot

Juridisk

  • Juridisk
  • Personvernerklæring
  • Vilkår for bruk
  • Kjøps- og refusjonspolicy
  • Informasjonskapsler

© 2026 Beatra. Alle rettigheter reservert.

Et produkt fra Codeshare
Kaptein

Kaptein

Kurt DarrenYouTube

1Avspillinger
0mLyttet
0%Hopprate

Lytt / Forhåndsvisning

Også på
Åpne originalenYouTubeDeezer

Kaptein - span die seile.

Kaptein - sy is myne,

daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.

Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die

son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.

Eendag lankgelede in my drome was daar 'n

girl soos jy en sy was ver te mooi vir my.

Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en

almal lyk soos jy en dit was ver te veel vir my.

Kaptein - span die seile

Kaptein - sy is myne,

daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.

Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die

son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.

Eendag op 'n reëndag ons alleendag dit was

net ek en jy ons het mekaar in 'n droom gekry.

Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en

almal lyk soos jy en dit was mooier as mooi vir my.

Kaptein ek wens jy wil my hoor.

Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor.

Kaptein - span die seile.

Kaptein - sy is myne,

daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.

Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die

son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.

Kaptein - span die seile.

Kaptein - sy is myne,

daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.

Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die

son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.

Source: click here

Kilde: LRCLIB

30-dagers aktivitet

Avspillingskilde

web-playlist-backfill
100%
Baby Tjoklits

Baby Tjoklits

Gerhard Steyn

Sal Jy Bly (Live)

Sal Jy Bly (Live)

Theuns Jordaan

Tyd Om Te Trek

Tyd Om Te Trek

Bok Van Blerk

Hou Vas Jou Matras

Hou Vas Jou Matras

Robbie Wessels

Rock Daai Lyfie

Rock Daai Lyfie

Nicholis Louw

Hie' Kommie Bokke

Hie' Kommie Bokke

Leon Schuster

Lenie Blou III

Lenie Blou III

Spoegwolf

By Jou

By Jou

Theuns Jordaan

Hande

Hande

Karlien Van Jaarsveld

Hokaai Stoppie Lorrie

Hokaai Stoppie Lorrie

Ray Dylan

Ingen lytterdata

Ingen serverdata

Ingen nylige avspillinger

Første gang sett: Jul 27Sist spilt: Jul 27, 09:57 PMSporlengde: 3:50