Beatra Logo
Beatra
プレミアム機能
サポート
Beatra Logo
Beatra

会社

  • 機能
  • 概要
  • ブログ
  • FAQ
  • ドキュメント

コミュニティ

  • Beatraコミュニティ
  • トップサーバー
  • トップユーザー
  • トッププレイリスト
  • トップソング
  • トップアーティスト
  • トップサマリー

便利なリンク

  • 専用ボット
  • Beatra サマリー
  • パートナー
  • ボットステータス
  • ボットコマンド
  • プレミアム
  • カードスタジオ
  • サポート
  • ボットを招待

法的事項

  • 法的事項
  • プライバシーポリシー
  • 利用規約
  • 購入および返金ポリシー
  • クッキー

© 2026 Beatra. 全著作権所有。

Codeshareの製品
So Waai Die Wind

So Waai Die Wind

Bok Van BlerkYouTube

0再生数
0m視聴済み
0%スキップ率

再生 / プレビュー

ほかのサービスでも
元のページを開くYouTubeDeezer

My oupa raak te oud vir al sy kwale,

En hy raak ook soms beneuk, maar daars 'n goeie man,

En hy nader 86,

En deur die lyne van sy oë,

Deur die oorloë van verandering,

Kan jy sien hy's nou gedaan,

En sy oë word gou weer lig,

En ek sien daar kom 'n storie,

Van die jare toe ons mense vir beskerming gepleit het,

Was 'n broederbond gebore,

En hy sien my oë frons,

Maar die vuur van al die jare,

Loop steeds nog deur sy are.

En so waai die wind, my kind,

En so waai die wind, ons blind,

En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,

Maar dis diep in jou gebore,

Dat niks is ooit verlore.

En hy vra my deur die stories van hoe gaan dit nog op Maties,

En of ons nog ons taal praat want hy weet dis uit ons boeke,

En hy wens vir my 'n vrou toe,

Wat die haat 'n bietjie stil kan maak,

Want dit loop mos deur ons are,

Word net sterker deur die jare,

En so waai die wind, my kind,

En so waai die wind, ons blind,

En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,

Maar dis diep in jou gebore,

Dat niks is ooit verlore

En hy hoef dit nie te sê,

Want dis in sy oë,

'n Trots wat my laat skaam voel 'n trots van bo,

En so waai die wind, my kind,

En so waai die wind, ons blind,

En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,

Maar dis diep in jou gebore,

Dat niks is ooit verlore

Ja, dis diep in jou gebore,

Dat niks is ooit verlore.

出典: LRCLIB

30日間のアクティビティ

Namibsroos

Namibsroos

Theuns Jordaan

Hemel Op Tafelberg

Hemel Op Tafelberg

Kurt Darren

Grassade In Die Wind

Grassade In Die Wind

Dozi

Asseblief My Lief

Asseblief My Lief

Robbie Wessels

Ruby

Ruby

Jan Blohm

Help Me Make It Through the Night

Help Me Make It Through the Night

Bobby Angel

Stoksielalleen

Stoksielalleen

David Kramer

Hande

Hande

Karlien Van Jaarsveld

You Ask Me To

You Ask Me To

Bobby Angel

Dis Verby

Dis Verby

Ray Dylan

Baby Tjoklits

Baby Tjoklits

Gerhard Steyn

リスナーデータなし

サーバーデータなし

最近の再生なし

初回確認: Jul 17最終再生: Jul 17, 05:47 AMトラック長: 4:40